Die Hoërskool Ferdinand Postma strewe na akademiese uitnemendheid. Dié ingesteldheid blyk onder andere uit die 100% gr 12-slaagsyfer wat die afgelope elfde jaar behaal is. The school has received the following awards from the North West Education Department: Gold certificate – Achievement category; Certificate of merit and an academic award for outstanding matric results from the Potchefstroom Municipality; Silver certificate – Improvement category; Certificate of merit - outstanding performance in the matric examination results. Certificate of merit - outstanding performance in the matric examination results. Fifth best overall performance in North West. Die skool bied ‘n groot verskeidenheid loopbaan-gerigte vakke aan. Dit is die enigste hoërskool in Potchefstroom wat Elektriese Tegnologie sowel as Toerisme aanbied, en slegs een van twee hoërskole in Potchefstroom wat Gasvryheidstudies aanbied.