Ferdinand Postma Hoërskool bied netjiese koshuisverblyf vir seuns en dogters. `n Huis weg van die huis met veilige verblyf, ruim kamers, `n studielokaal asook ontspanningsgeriewe soos ‘n swembad, tennisbane en televisie. Die goed toegeruste koshuise is op die skoolterrein geleë.



Benodigdhede:

Eie beddegoed, handdoek, kombinasieslot, wasgoedsak en toiletware.

Koshuis Personeel

J Brink
J BrinkServing Staff

...

S Dupper
S DupperServing Staff

...

L.J. v Rensburg
L.J. v RensburgServing Staff

...

M Geldenhuys
M LiebenburgServing Staff

...

Kontakbesonderhede:

Koshuishof

Sarien Dupper

(018) 290 5582