‘n Wye verskeidenheid kulturele aktiwiteite word aangebied:

  • Mnr. & Mej. Ferdies
  • Model United Nations Debating (South Africa)
  • Christen Studente Vereniging (CSV)
  • English Play
  • Drama
  • Pulse-sanggroep
  • Lees-en-leefklub
  • Skynhof
  • Ferdie Post-redaksie
  • NoordWes-koorf
  • Redenaars
  • Kuns
  • Musiek
  • Photography

  • Slide
  • Slide
  • Slide
  • Slide
  • Slide
  • Slide
  • Slide

 

 

Victor Asiwe, Karlinke Joubert en Jacques Labuschagne het Ferdies tydens die jaarlikse MINQUIZ KOMPETISIE wat by die Ingeneurs Departement van die PUK aangebied is verteensoordig. Ferdies het ‘n 2de plek behaal en R850 vir die skool daardeur verdien.

 

Dylan le Roux (gr.9): Wenner van die kategorie drama vir junior hoërskoolleerders.

 

Nico Snyman (gr.12): Wenner van die kategorie fotografie vir senior hoërskoolleerders.

 

Sanett Swanepoel (gr.12): Wenner van die kategorie drama vir senior hoërskoolleerders ASOOK algehele hoërskole Eisteddfodwenner.