Klokseremonie

Die klokseremonie is in 2013 by Ferdinand Postma Hoërskool as seremoniële tradisie ingestel om graad 12-leerders vir oulaas te groet en in 2014 om graad 8-leerders amptelik tot die Ferdiefamilie te verwelkom.

As graad 8’s dan die gelui van die klok hoor, mag dit vir hulle, hulle eenwording met die res van die skool simboliseer en mag dit die res van die skool herinner daaraan dat hulle ook eens in graad agt was.  Ferdinand Postma Hoërskool aanvaar daarom elke graad agt met ope arms en onvoorwaardelik.

As graad 12-leerders hoor hulle vir oulaas die klok by Ferdinand Postma Hoërskool lui.  Dit kondig die einde van hulle tyd by Ferdinand Postma Hoërskool aan.  Weet egter dat dit ook die ritme van die lewe bevestig.  Na hierdie era sal daar weer ‘n begin wees. 

Mag elke Ferdie met die gelui van die klok opnuut aangespoor word tot paraatheid, getroue diens en waaksaamheid omdat die lewe kosbaar is.

The Matric Blue Chord


The "Matric Blue Chord" was officially inducted on the 23rd of February 2016 as a new addition to the school matric uniform.
This initiative was initiated by the class of 2016. The chord represents leadership, humility, and respect as a matriculant of Ferdinand Postma High School.
In this, the chord strives to present a "DREAM" matriculant

D - Diverse
R - Responsible
E - Enthusiastic
A - Action oriented
M - Motivated

Thank you to the 'Ferdieraad' of 2016 and the chair of the uniform committee, Mrs T Prinsloo, for supporting this initiative and ensuring that it comes to life!