Dasha Levantes is die WENNER van die Nationale Spelathon vir 2016!

Baie geluk aan Dasha wat die nationale wenner is van die Afrikaans Huistaal afdeling.

Congratulations to Boipelo Sekete who was under the top 10 in the 'Afrikaans 1ste Addisionele Taal afdeling'

Ferdies is baie trots op julle!

 

Baie geluk aan Justin Engels wat die toekenning gekry het vir Sportster van die jaar 0/15 rugby.

Ferdies is trots op jou!

A cross country training course was recently built on the school grounds by Black Ops Fitness. BLACK OPS fitness™ is a military-style fitness centre with focus on the following:

• Nutrition
• Functional strength
• Fitness
• Discipline
• Achievement

Their mission and vision is to inspire, train and influence the every-day lives of the individuals that are part of the community so that a positive mindset focused on success can be established.

 

 

Gr 8: (voor) , Frikkie Scheepers, Junior Mphahlele.  (agter) Karin Kooij , Danèll Malan, David Asiwe (Toppresteerder).

 

Gr. 9: (voor) Dasha Levanets, , Lerato Rasemane (agter) Pieter Terreblanche , Phelo Nobexeza, Theunet Oberholzer , Angeleah Moss (Toppresteerder)

 

Gr. 10 (voor) Thalia Coetzee, Martinè van den Berg. (agter) Ryno Bornman (Toppresteerder), Amonè Delport, , Mpho Ramatsebe.

 

Gr 11 (van links) Sandile Kaunda, Zandri Crous, Shenè Agenbag, Danèl Anthony (Toppresteerder), Luan Roos (afwesig)

 

Gr 12 (van links)Adriaen de Freitas , Adrian Vlok (Toppresteerder), Gosiame Tlhapi Francois Crewe, Bertus van Zyl.

 

Ferdinand Postma Hoërskool het hierdie jaar ‘n ongelooflike suksesvolle sportseisoen in vele skoolsporte beleef. Ferdies het die jaar afgeskop met hul oorwinning in die Kleinskole Interhoër Atletiek. Dit was die eerste keer in 11 jaar wat Ferdies hierdie liga gewen het. Op die netbalbaan het dit ook baie goed gegaan met die Ferdies-spanne.

Die volgende leerders van Ferdinand Postma het Noordwes-kleure vir muurbal verwerf en gaan in April aan die SACD-kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

Van Links: Divan Potgieter (0/16) het ‘n 4de plek en Armand Venter (0/16) ‘n 3de plek behaal.

 

Dylan le Roux (gr.9): Wenner van die kategorie drama vir junior hoërskoolleerders.

Die volgende leerders het Hokkie Noord-Wes spanne gehaal: Carlinke Joubert o/18B , Adrain de Freitas o/18A , Justino Lucas o/16A , Mpho Rampho o/18A , Hannes Conradie o/16A en Reogile Mmolai o/18B.

Baie geluk aan ons top akademiese leerders vir die 1ste kwartaal.

 

Theunet Oberholzer,  Angeleah Moss,   Dasha Levanets,   Phelo Nobexeqa, Pieter Terre’Blanche

 

 

’n 1STE VIR FERDIES NA 11 JAAR !!!

Nadat Ferdies vir ‘n volle dekade tevrede moes wees om tweede viool te speel teenoor Wolmaransstad, was daar reeds sedert 2014 volhoubaar gewerk om die bordjies te verhang. Ferdies het reg laat geskied aan die spreuk, “If you fail to plan, you plan to fail”, deur takties en haarfyn te beplan om die wenstrategie te laat realiseer.