Hoërskool Ferdinand Postma verwelkom ‘n paar baie besonderse mense as deel van ons personeel vir 2017.

Van links agter - Licolette Smit (AFR & LO, Madri van Wyk (AFR & ENG), Funani Mabala (LO & Sport)
Van links voor:  Orrie Oosthuizen (IGO & TEG), Marissa Fourie (AFR & ENG),Lizanne de Villiers (WISK & NW) en Janie Richards (Gasvryheid & NW)