Ferdies leerders het op die akademiesetoer van 2016die volgende besienswaardighede besoek:

1. Die Konstitusionele hof, tronk nommer 4
2. Coca Cola se grootste aanleg in die suidelike halfrond
3. Hartebeespoort robvertoning
4. Lilisleaf plaas
5. Voortrekker monument
6. Uniegebou
7. en het gaan 'bounce' by Bounce
Wat 'n avontuur!