Hoërskool Ferdinand Postma neem deel aan die NW-skole hengel kampioenskappe wat jaarliks aangebied word.  Daar vind ook jaarliks ‘n hengel uitstappie na Bloemhof dam plaas, waar leerders onder mekaar kompeteer.  Pryse word gegee vir die grootste karp, baber asook die swaarste sak (meeste vis gevang).