Ons atlete neem deel aan ‘n Kleinskole liga wat bestaan uit;
Hoërskool Ferdinand Postma
Hoërskool Wolmaranstad
Hoërskool Orkney
Hoërskool Silfontein
St Conrads High School
Hoërskool Coligny
Hoërskool Ventersdorp

In 2015 het Ferdies die Kleinskole liga vir die eerste keer in 11 jaar gewen.

Die volgende atlete het almal rekords verbeter:
Theunet Oberholzer (hoogspring), Carlinke Joubert (hoogspring), Alyssa Manders (gewigstoot), Catelyn Weston (3000m), Rynhard Vogel (800m), Dawina Fransman (100m) en Michelle Barnard (100m).  

Die volgende atlete was almal deel van die Top 20-atlete van die dag:
Alyssa Manders (4de), Michelle Barnard (5de), Zanett Swanepoel (7de), Dawina Fransman (10de), Chané Coetzee (13de), Rynhard Vogel (17de) en Leslie Kay (20ste).