Ferdies het ‘n O/14, O/15, 2de en 1ste span en ding mee in die Klerksdorp Kleinskole-liga

0/15 Rugbyspan was na Mosselbaai

Hulle doen baie goed en uitslae was as volg

Ferdies vs Melkbosstrand - ons wen 58 - 0

Ferdies vs Hoërskool Punt - ons loop ons vas 10-22

Ferdies vs Martin Oosthuizen - ons wen 12 - 5



BAIE GELUK EN STERKTE VIR DIE RES VAN DIE SEISOEN!

 

 

 

Lesile Kay is gekies vir die Luiperds Platteland 0/19 span.