Hoërskool Ferdinand Postma in Potchefstroom is opreg dankbaar vir Marius Potgieter

Ferdies muurbal betoon hiermee ons dank aan mnr. Marius Potgieter wat 'n onskatbare bydrae lewer tot Ferdies se muurba.

Ons is bevoorreg om julle as borg te hê!

3 van Ferdies se muurbalspelers het Noord-Wes span gekry. Armand Venter, Divan Potgieter en Shanel Potgieter. ‘

 

.