By Ferdies is daar ‘n noue groep swemmers wat vroegoggend oefen vir die jaarlikes gala’s.

Anja Boucher was in 2015 aangewys as die Herald/NWU Sportster van die jaar vir haar swemprestasies.