Seuns- sowel as meisiespanne ding mee in die Potchefstroom Sirkelliga.

 544

Adraien de Freitas was in 2015 aangewys as die Herald/NWU Sportster van die jaar vir sy tennisprestasies.

 544

Ferdies se 1ste seuns tennisspan is in 2016 die Noordwes B-liga wenners.